Erfsonde

'n Uitbeelding van die sonde van Adam en Eva deur Jan Brueghel die ouere en Peter Paul Rubens.

Erfsonde is die Christelike leerstelling dat sonde sedert die mens se geboorte aan hom kleef weens die Sondeval van Adam en Eva.[1]

  1. Vawter, Bruce (1983). "Original Sin". In Richardson, Alan; Bowden, John (reds.). The Westminster Dictionary of Christian Theology. Westminster John Knox. ISBN 9780664227487.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search